NG
Leipoldtville familie gemeente is ‘n jonger wordende boeregemeenskap, as
aktiewe gasvrye geloofsgemeentskap is liefdvolle omgee en die woordverkondiging vir ons van groot waarde.
NG Kerk Leipoldtville bestaan uit 182 belydende lidmate en 59 dooplidmate.
DS Hennie de Kock en sy gesin is deel van Leipoldtville Familie Gemeente vanaf 1 Mei 2014. Voordat hy gevestig was is in Leipoldtville gemeente was hy sedert 2010 leraar by Ng Kerk Maclear. Hy is lief vir die natuur en oefening. Sy gawes lê op die vlak van lering, geloof en pastorale begeleiding. Van uit hierdie gawe is dit sy passie om gelowiges toe te rus tydends eredienste, jongmense te begelei tot volwasse geloofsgroei, menseverhoudinge te bou, een tot een by mense uit te kom en en in die gemeenskap betrokke te raak.