Indien jy 'n nuwe inwoner in Leipoldtville gemeenskap is en graag jou lidmaatskap wil oordra na NG Kerk Leipoldtville , moet jy die onderstaande vorm invul en in dien by Kerkkantoor of faks na 086 210 7798 of epos na [email protected]
nuwe_intrekkers_vorm.docx | |
File Size: | 13 kb |
File Type: | docx |